Skip to content

Onderwysaktivis vra dat Gautengse leerders onmiddellik geplaas word vir 2027 [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta vra die Gautengse Onderwysdepartement om die plasing van leerders vir die 2027 akademiese jaar te bespoedig. Altesaam 77-duisend-414 leerders het nog nie plek gekry in skole vir graad een en graad agt nie. Makaneta sê daar moet nie ‘n situasie wees waar leerders op die eerste dag van leer en onderrig nie in ʼn skool geplaas is nie:

ENG MakanetaONLearners