# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die 2026 Grondslagfase-katalogus, veral die fokus op lees en begrip. Dit verskaf bygewerkte materiaal in ooreenstemming met die leerplan, sterker hulpmiddels vir basiese geletterdheid, en voorsiening vir nuwe vakke soos kodering en robotika. Die instelling van die katalogus sal sowat 1,6-miljard-rand kos. Makaneta sê dit verskaf 40 leesboeke per klas en ʼn kernleesboek vir elke leerder. Hy sê dis die regte stap om geletterdheid te verbeter:
Onderwysaktivis verwelkom nuwe Grondslagfase-katalogus [KLANK]
ENG MakanetaONCatalogue