# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, moet geloof word oor die bekendstelling van ‘n openbare-privaat vennootskapsprojek. Die minister het beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om strategiese vennootskappe te bou wat privaat sektor-vernuwing, belegging en kundigheid aanwend om haar departement se pogings aan te vul. Makaneta sê hierdie projek beskik oor die potensiaal om die opvoedkundige landskap in Suid-Afrika te hervorm, veral vir gemarginaliseerde leerders in landelike gebiede:
Onderwysaktivis verwelkom minister Gwarube se openbare-privaat vennootskapsprojek [KLANK]
ENG HendrickonGroundBreaking