# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, het die bevestiging van datums vir die opening van die 2027- aanlyn aansoektyd vir Graad 1- en Graad 8-leerders verwelkom. Die LUR vir Onderwys, Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, Lebogang Maile, het aangekondig dat aansoeke volgende Woensdag open en op die vierde September sal sluit. Makaneta het ouers aangespoor om hierdie geleentheid te gebruik om so gou as moontlik ‘n plek vir hul kinders vir volgende jaar te verseker:
Onderwysaktivis verwelkom bevestiging van 2027 aanlyn aansoeke vir graad 1- en graad 8-leerders in Gauteng [KLANK]
ENG MakanetaONAcademicYear