Skip to content

Onderwysaktivis veroordeel Operasie Dudula wat ongedokumenteerde migrantekinders in sy visier het [KLANK]

# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, veroordeel Operasie Dudula se jongste veldtog wat gemik is teen migrante se kinders by Gautengse skole. Die beweging het gister talle skole in Soweto besoek en kennisgewings afgelewer om hulle te waarsku om nie in 2026 ongedokumenteerde kinders toe te laat nie. Die Gautengse Onderwysdepartement veroordeel die groep se standpunt en sê elke kind het ʼn grondwetlike reg op onderwys. Makaneta sê Operasie Dudula se optrede is ʼn regstreekse oortreding van die Grondwet:

ENG MakanetaOnRights