# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, sê die ontydige dood van ‘n ses-jarige graad R-meisie van Letsatsing Primary Mine School in Carletonville, Gauteng, is hartseer. Sy is beseer toe sy Vrydag op ‘n skoolbus geklim het en is in die hospitaal oorlede. Die Gautengse Onderwysdepartement het die tragedie as ‘n fratsongeluk beskryf. Makaneta sê die dringendheid van veilige vervoer van leerders kan nie ignoreer word nie:
Onderwysaktivis sê Gauteng Onderwys moet dringend veilige vervoer van leerders aanspreek [KLANK]
ENG MakanetaonTransport