# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, het owerhede geloof wat vinnig opgetree het teen sewe tieners wat na bewering ʼn ander meisie in Yeoville, Johannesburg, aangerand het. Die meisies tussen 13 en 14 is gearresteer ná ʼn video waarop ʼn groep ʼn 14-jarige leerder van Bedfordview High School aanrand, soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei het. Hulle het gister in die hof verskyn. Makaneta sê leerders moet herinner word aan die gevolge van gewelddadige gedrag:
Onderwysaktivis loof vinnige optrede teen sewe tieners wat van aanranding beskuldig word [KLANK]
ENG HendrickonAuthorities