Skip to content

Onderwysaktivis loof Menseregtekommissie se veroordeling van vigilante-groepe [KLANK]

# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie moet geloof word vir sy toewyding om volgens hom alle mense se regte en waardigheid te beskerm, ongeag hulle nasionaliteit of dokumentasiestatus. Die kommissie beskuldig die regering van versuim om op te tree teen vigilante-groepe wat buitelanders en ongedokumenteerde individue keer om toegang te kry tot die staat se gesondheidfasiliteite. Makaneta sê alle vorms van diskriminasie en onwettige optrede moet veroordeel word:

ENG MakanetaOnHumanRights