Skip to content

Onderwysaktivis dring aan dat belanghebbendes kultuur van vrede by skole bevorder [KLANK]

# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta doen ‘n beroep op alle belanghebbendes om kragte saam te snoer om ‘n kultuur van vrede, respek en empatie by skole te bevorder. Hy sê die tragiese voorval waar ‘n graad 11-leerder, Lethabo Matula, vermoor is deur ‘n medeleerder by die Lesedi Secondary School in Bronkhorstspruit, Pretoria-Oos, het skokgolwe deur die land gestuur. Makaneta sê hulle sal voortgaan om te pleit vir die veiligheid en welstand van alle leerders:

ENG HendrickonPromotingPeace