# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta vra ‘n deeglike ondersoek na ‘n brand by die Riverlea High School in Johannesburg wat vermoedelik doelbewus gestig is. Die brand het elf klaskamers verwoes en sowat 230 leerders word geraak. Vier van die verwoeste klaskamers word deur graad-8 leerders gebruik. Makaneta sê die misdadige optrede vernietig nie slegs noodsaaklike infrastruktuur nie, maar ontwrig ook die leeromgewing en raak kinders se toekoms:
Onderwysaktivis doen beroep vir deeglike ondersoek na brand by Riverlea High School [KLANK]
ENG HendrickonRiverlea