# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta is bemoedig deur die stelsels wat die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen se integriteit moet beskerm. Umalusi het aangekondig meer as ʼn miljoen kandidate by drie assesseringsliggame is geregistreer om die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen af te lê wat volgende week begin. Die drie assesseringsliggame is die Departement van Basiese Onderwys, die Onafhanklike Eksamenraad en die Suid-Afrikaanse Omvattende Assesseringsinstituut. Makaneta sê geen vraestelle mag uitlek nie:
Onderwysaktivis bemoedig deur stelsels om matriekeksamen se integriteit te beskerm [KLANK]
ENG MakanetaOnNSCExams