# ‘n Offisier van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Brian Padayachee, het voor die Madlanga-kommissie getuig korrupsiesake begin met voorlopige ondersoeke voor amptelike misdaad-dossiere geopen word. Ondersoekers beoordeel eers bewerings en indien geen bewyse gevind word nie, word sake afgesluit. Padayachee sê indien daar bewyse van ‘n misdaad is, versamel ondersoekers verdere bewyse voor hulle ‘n amptelike dossier registreer, dus kan beëdigde verklarings afgeneem word maande voor ‘n saak amptelik geregistreer word:
Ondersoeker verduidelik direktoraat se ondersoekproses aan Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-PadayacheOnInvestigations