# Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het die korrupsiesaak teen die voormalige waarnemende polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy medebeskuldigdes voorlopig teruggetrek. Die saak hou verband met ‘n polisie-kontrak in 2016 van meer as 191-miljoen-rand vir noodwaarskuwingstoerusting, waar 65-miljoen-rand aan die diensverskaffer betaal is. Die woordvoerder van die ODK, Henry Mamothame, sê die beskuldigdes staan tereg op verskeie aanklagte insluitend korrupsie, bedrog, diefstal en geldwassery:
Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie onttrek saak teen voormalige Polisie-kommissaris Khomotso Phahlane [KLANK]
ENG MamothameOnPhahlaneCase