# Die Nasionale Vervolgingsgesag se Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het beklemtoon dat geen lasbrief vir die inhegtenisneming van Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, uitgereik is nie. NVG-woordvoerder, Henry Mamothame sê onlangse mediaberigte wat die tenoorgestelde aandui, is vals. Hy waarsku teen die verspreiding van misleidende inligting wat reputasies kan beskadig en die publiek kan mislei:
Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie dring aan geen lasbrief is uitgereik vir Masemola nie [KLANK]
ENG-MamothameOnMasemola