Skip to content

Ondersoekdirektoraat betwis Paul O’Sullivan se bewering oor verwysing in Dumisani-saak [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het teenstrydige getuienis aangehoor oor wie die saak teen die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, verwys het na die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie. Kommissaris Sandile Khumalo sê die ondersoeker Paul O’Sullivan beweer hy het die saak in November saam met die Ministerie van Polisie verwys. Die direktoraat se hoof, Andrea Johnson, het bevestig daar was skriftelike kommunikasie van die ministerie, maar sy onthou nie O’Sullivan se betrokkenheid nie:

ENG-Khumalo-JohnsonOnO'Sullivan