Skip to content

Ondersoek na beweerde verkoop van onderwysposte by Daveyton-skool gesluit [KLANK]

# Die Gautengse Onderwysdepartement sê die ondersoek na bewerings dat onderwysposte by die Unity Secondary School in Daveyton, Ekurhuleni, verkoop word, is weens gebrek aan bewyse gesluit. Dit volg na ʼn klagte wat in November 2024 ontvang is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê ʼn aansoeker beweer daar moes 17-duisend-rand in ʼn sekere onderwyser se bankrekening inbetaal word in ruil vir ʼn pos by die betrokke skool:

ENG SteveonSold