Skip to content

Ondersoek begin nadat vyf verbrande liggame in Oos-Kaap gevind is [KLANK]

# Polisie in die Oos-Kaap ondersoek moordsake nadat vyf liggame op die R-345 naby Crossroads buite Peddie gevind is. Die verkoolde lyke is in ʼn beskadigde voertuig opgespoor. ʼn Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die slagoffers is onherkenbaar verbrand en die voertuig erg beskadig, daarom kan dit nie op hierdie stadium geïdentifiseer word nie:

ENG NobuntuonBodies