# Ondersoek word ingestel na die omstandighede rondom ʼn brand in ʼn gebou in Sunnyside, Pretoria, waarin twee mense gister dood is. Die Stad Tshwane se nooddienste is vieruur gisteroggend uitgeroep na ʼn brand in Sunnyside. Met hul aankoms by die De Williershof-gebou het brandbestryders die kelder in vlamme aangetref. Tshwane-nooddiens se woordvoerder, Nana Radebe-Kgiba, sê die slagoffers is vermoedelik aan rook-inaseming dood:
Ondersoek aan die gang na noodlottige brand in Sunnyside [KLANK]
ENG Radebe-KgibaOnFire