Skip to content

Ondersoek aan die gang na dood van graad R-leerder in Carletonville [KLANK]

# ʼn Sesjarige graad R-leerder van Letsatsing Primary Mine School in Carletonville is Vrydag in ʼn fratsongeluk dood. Die leerder het volgens berigte ernstige beserings opgedoen terwyl sy op ʼn skoolbus geklim het om skool toe te gaan. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die kind is na die Carletonville Hospitaal gehaas vir mediese sorg:

ENG MabonaOnLearnerDeath