# Die Oos-Kaapse polisie sê omstandighede by die Alice-kampus van die Universiteit van Fort Hare bly gespanne weens voortgesette studentebetogings. Die polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, sê agt studente is Dinsdag in hegtenis geneem vir openbare geweld en sake-inbraak. Die studente het gister in die plaaslike Landdroshof verskyn en die saak is tot volgende maand uitgestel. Mawisa sê geen arrestasies is tot dusver gemaak vir kwaadwillige saakbeskadiging of brandstigting nie:
Omstandighede by Fort Hare-kampus bly gespanne met gewelddadige studentebetogings wat voortduur [KLANK]
ENG SiphokaziOnFortHare