# Olimpiese Spele: Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy het gedink die Amerikaanse Olimpiese en Paralimpiese Komitee sou sonder sy invloed optree teen transgender atlete wat aan vrouesport deelneem. Hy het ‘n uitvoerende bevel onderteken vir die skepping van ‘n taakmag in die Withuis om die federale regering se voorbereidings vir 2028 se Spele in Los Angeles te koördineer. Trump sê daar sal verpligte geslagstoetse in vrouesport wees:
Olimpiese Spele: Trump sê daar sal geslagstoetse in vrouesport wees op 2028 se Spele [KLANK]
ENG TrumpOnTransAthletes