# Olimpiese Spele: Die president van die Internasionale Olimpiese Komitee, Kirstie Coventry, sê die Olimpiese Spele verenig die wêreld en bevorder vreedsame mededinging. Dit volg te midde van oproepe om sanksies op te lê teen Israel en Rusland voor die Olimpiese Winterspele in Italië. Russiese atlete word steeds verbied om onder hul nasionale vlag deel te neem, terwyl Israelse atlete nie beperk word nie. Sy het die IOK se verbintenis tot sy waardes beklemtoon:
Olimpiese Spele: IOK-president beklemtoon eenheid en waardes voor Winterspele [KLANK]
ENG-CoventryOnValues