Skip to content

Olimpiese Spele: IOK gaan aanwysingsproses van toekomstige gasheerstede hersien [KLANK]

# Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee het besluit om die proses vir die verkiesing van toekomstige gasheerstede vir die Somer- en Winterspele te onderbreek. Dit volg na ‘n tweedaagse uitvoerende raadsvergadering in Lausanne, Switserland. Die president van die IOK, Kirsty Coventry, sê hulle sal ‘n werksgroep stig wat sal kyk na die bod-proses en die regte tyd om oor die gasheerstad vir ‘n Spele te besluit:

ENG CoventryOnHosting