# Die Oftalmologiese Vereniging van Suid-Afrika waarsku dat mense met tipe 2-diabetes ‘n dubbele risiko loop om katarakte te ontwikkel, die hoofoorsaak van voorkombare blindheid. Oogsorgbewustheidsmaand het gister begin en duur tot 17 Oktober, met die Right to Sight Trust wat meer as eenduisend gratis operasies landwyd gaan uitvoer. Dokter Mpopi Lenake sê katarakte kan behandel word, maar vertragings, beperkte spesialiste en lae bewustheid veroorsaak steeds onnodige sigverlies onder Suid-Afrikaners:
Oftalmologiese Vereniging van SA waarsku Tipe 2-diabetes verdubbel katarakrisiko [KLANK]
ENG-LenakeOnCatarats