# Oekraïne sê hy het die Kerch-brug wat Rusland met die Krim verbind, met onderwater-plofstof aangeval. Dis die derde keer dat Kiev die brug teiken sedert Rusland se inval in 2022. Oekraïne se veiligheidsdiens sê hy het een-duisend-100 kilogram plofstof gebruik wat die brug se pilare ernstig beskadig het. Hy voeg by die aanval het ook 34-persent van Rusland se strategiese kruismissieldraers getref wat gebruik is om Oekraïnse stede in die oorlog aan te val.
Oekraïne tref Krim se Kerch-brug met meer as 1 000 onderwater-bomme