Skip to content

NVG vol vertroue oor hul appèlsaak teen die Cholota-uitleweringsbeslissing [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan die Appèlhof nader nadat regter Phillip Loubser hul aansoek in die Vrystaatse Hooggeregshof om teen ‘n uitspraak te appelleer, van die hand gewys het. Dit staan in verband met die onwettige uitlewering van Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota. Cholota is uitgelewer om te antwoord op aanklagte van miljoene rand in die Vrystaatse asbeskorrupsiesaak. Die NVG-woordvoerder Mthunzi Mhaga sê hulle is optimisties oor hul vooruitsigte:

ENG-MhangaOnAppeal