Skip to content

NVG verwelkom vonnnis van man met vals bomdreigement in Kaapstad [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag in die Wes-Kaap het die vonnis verwelkom, van vyf jaar tronkstraf vir Ferdinand Fortuin wat in die Landdroshof in Bellville opgelê is. Dit volg na ‘n fopoproep na die polisie om te beweer hy het bomme in die Departement van Water en Sanitasie, Transnet se kantore en die taxi-staanplek in Bellville geplant. Die woordvoerder van die NVG, Eric Ntabazalila, sê Fortuin het die polisie ure gegee om die persele te ontruim:

ENG EriconHoax