# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange tronkstraf vir ‘n pastoor van die Jesus Is the Answer Ministries in Mamelodi-Oos, Pretoria verwelkom. Die 41-jarige is skuldig bevind aan die verkragting van ‘n 12-jarige meisie en seksuele aanranding van ‘n 13-jarige meisie. Die woordvoerder van die NVG, Lumka Mahanjana, sê die voorsittende landdros, Lynn Pillay, het met die staat saamgestem dat die pastoor geen berou getoon het nie en daar was geen gronde om die lewenslange tronkstraf teen te staan nie:
NVG verwelkom vonnis van pastoor van Mamelodi vir verkragting en seksuele aanranding van kerkgangers [KLANK]
ENG MahanjanaOnPastor