Skip to content

NVG veroordeel onwettige stroming van kindermishandeling tydens hofsitting in Johannesburg [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag het kommer uitgespreek oor die regstreekse stroming van hofverrigtinge in ʼn saak waarby ʼn ma en drie medebeskuldigdes in die Johannesburgse Landdroshof betrokke is. Die saak hou verband met ʼn video waarin ʼn vierjarige kind na bewering ʼn dwelmmiddel saam met die beskuldigdes rook. Die NVG se streekswoordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê ʼn Facebook-blad het die verrigtinge onwettig gestroom en die beskuldigdes se gesigte gewys, wat ʼn regstreekse oortreding van ʼn hofbevel is:

ENG MjonondwaneOnVideo