# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, sê staatskapingsake sal tyd neem. Skuldigbevindings het wel verbeter, maar die Nasionale Vervolgingsgesag se werk word in die skadu gestel deur ‘n gebrek aan skuldigbevindings in staatskapingsake, byna drie jaar nadat die Zondo-kommissie se verslag afgehandel is. Batohi het tydens ‘n paneelbespreking van Daily Maverick gesê sy maak geen verskonings nie, maar die publiek moet verstaan dat hierdie vervolgings ingewikkeld is:
NVG-hoof sê vervolging van staatskapingsmisdade sal tyd neem [KLANK]
ENG BatohiOnStateCaptureCases