# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n besluit bevestig om niemand in die Matatiele-seksuele aanranding van ‘n minderjarige te vervolg nie. Die dossier van November 2024 het na onderhoude en mediese ondersoeke onvoldoende bewyse getoon. Die nasionale woordvoerder van die NVG, Mthunzi Mhaga, sê die polisie het die dossier sedertdien weer ingedien vir verdere oorweging deur die kantoor van die Direkteur van Openbare Vervolging:
NVG bevestig nog geen vervolging in Matatiele seksuele aanrandingsaak nie [KLANK]
ENG-MhagaOnCase