Skip to content

NVG aanvaar vrylating van verdagte wat glo Kaapse verkeersbeampte vemoor het[KLANK]

# Die Stad Kaapstad neem kennis van die staat se besluit om nie die vrylating teen te staan van die persoon wat van moord op ʼn verkeersbeampte, Walton van Rooyen, beskuldig word nie. Craig De Lilly het Maandag die eerste keer in die hof verskyn nadat hy die naweek weer gearresteer is. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê Van Rooyen is in Maart 2020 in sy patrollievoertuig doodgeskiet nadat hy De Lilly, ʼn taxibestuurder, vir ʼn verkeersoortreding in hegtenis geneem het:

AFR JPonMurderingOfficer