Skip to content

Nuwe verslag wys dat internetafsluiting in 2024 ‘n rekordgetal bereik het [KLANK]

# ‘n Verslag deur Access Now en die #KeepItOn koalisie wys daar was in 2024 ‘n rekordgetal van 296 internetafsluitings in 54 lande. Dit is hoër as die totaal van 283 in 2023. Felicia Anthonio van Access Now het aan Newzroom Afrika gesê konflik is die grootste oorsaak van die afsluitings, wat gedoen word om kommunikasie te onderdruk en inligting te beheer. Sy beklemtoon dat daar dringend internasionale aksie moet wees om digitale sensorskap te verhoed:

ENG-AnthonioOnAccess