# Die beweging Soil of Africa doen ‘n beroep op Tshwane se nuwe burgermeesterskomiteelid in Tshwane vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, om administratiewe integriteit dringend eerste te stel. Sy vervang haar gewese ActionSA-kollega, Kholofelo Morodi, wat weens bewerings van korrupsie afgedank is. Bongani Ramontja van die beweging sê Monama moet beslissend teen korrupsie optree en etiese arbeidspraktyke en aanspreeklikheid herstel:
Tshwane se nuwe burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste gevra om administratiewe integriteit te handhaaf [KLANK]
ENG BonganiONMonama