Skip to content

Nuwe toegangsregulasies dui ‘n verskuiwing in onderwysbeleid aan na BELA [KLANK]

# Die stryd vir gemeenskapsgedrewe onderwys betree nou ‘n nuwe fase met konsepregulasies oor skooltoelatings wat nou beskikbaar is vir openbare insette. Terwyl skoolbeheerliggame beleidmakingmagte het, berus die finale gesag by provinsiale departementshoofde. Die woordvoerder van die Vryheidsfront Plus, Wynand Boshoff, voer aan dat dit gemeenskapsbeheer verswak en openbare skole as staatsinstellings herdefinieer:

AFR .BoshoffOnBellaBill