Skip to content

Nuwe NSFAS-krisiskamer ingestel om geskille op te los en vir stabiliteit in 2026 akademiese jaar [KLANK]

# ’n Nuwe NSFAS-krisiskamer is ingestel om geskille op te los en stabiliteit in die volgende akademiese jaar te verseker. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het die media ingelig dat die krisiskamer universiteite, TVET-, en gemeenskapskollegeleiers, studenteverteenwoordigers, en gehalte-rade bymekaar bring om geskille vinnig op te los om ontwrigtings te vermy. Manamela sê die krisiskamer sal dien as ‘n vroeë waarskuwingstelsel om moontlike ontwrigtings te identifiseer en aan te spreek voordat dit eskaleer:

ENG ManamelaWarRoom