Skip to content

Nuwe hoëtegnologie-vragmotors versterk Kaapstad se water- en sanitasiereaksie [KLANK]

# Kaapstad het belê in 176 nuwe water- en sanitasievoertuie om diensbetroubaarheid en -doeltreffendheid te verhoog. Die vloot sluit in ‘n hyskraan-vragmotor, ‘n moderne straalmasjien-vragmotor, agt watertenkwaens, vakuum-kombinasievragmotors en nuwe suigvragmotors met gevorderde suigvermoë. Die burgemeesterskomiteelid, Zahid Badroodien, het die nuwe toevoegings geprys, veral die watertenkwaens om vinnig aan gemeenskappe te kan voorsien tydens onderbrekings. Hy vra inwoners om rioolverstoppings te voorkom deur verantwoordelik ontslae te raak van afval:

ENG BadroodienOnSanitasion