Skip to content

Nuwe besoekure by Chris Hani Baragwanath-hospitaal vanaf September [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid in Gauteng sê die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal stel van volgende maand af nuwe daaglikse besoekure in. Besoekure, insluitend naweke, verander van die huidige 1 nm tot 3 nm na 2 nm tot 4 nm. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê dit volg op ‘n konsultasieproses met die personeel, georganiseerde arbeid en kliniese departemente na volgehoue terugvoer van die publiek:

ENG MotalataleonChrisHani