# Die Stad Kaapstad sê ‘n nuwe hoofstuk het aangebreek in samewerkende waterbestuur. Dit volg op die bekendstelling van die Bestuursforum vir die Vygekraal-opvangsgebied wat onder leiding van die gemeenskap praktiese oplossings wil vind vir uitdagings met watergehalte wat dié noodsaaklike stedelike rivierstelsel raak. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die forum wil veral stedelike besoedeling in plaaslike strome beëindig, volhoubare rivierbestuur bevorder en mense bewus maak van die uitwerking van oorstromings:
Nuutgeskepte bestuursforum vir Vygekraal-opvangsgebied wil watergehalte verbeter [KLANK]
ENG ZahidonNewly-established