Skip to content

NUUSFLITS: Vyf-jaar tronkstraf vir Malema opgelê

# Die leier van die EFF, Julius Malema, is vyf-jaar tronkstraf opgelê. Hy is vroeër skuldig bevind aan verskeie oortredings, insluitend oortredings van die Wet op Vuurwapenbeheer.