# Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi “Cat” Matlala het onttrek aan sy pleit- en vonnisooreenkoms met die staat in verband met die bedrogsaak van 228-miljoen-rand rondom die polisie se Medicare24-tender.
NuusFlits: Vusimuzi “Cat” Matlala onttrek aan sy pleit- en vonnisooreenkoms met die staat