# Helen Zille van die DA het ‘n dringende vergadering van die party se Federale Raad vir vandag byeengeroep. Dit is in reaksie op die samestelling van die Nasionale Uitvoerende Gesag van die Regering van Nasionale Eenheid, nadat president Cyril Ramaphosa die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Andrew Whitfield, afgedank het. Hy was deel van ‘n DA-afvaardiging wat die VSA vroeër vanjaar besoek het.
NuusFlits: DA vergader nadat Ramaphosa adjunkminister Whitfield afdank