# Die vakbond, Numsa, sê hy beraadslaag met sy lede oor ʼn moontlike staking by die Gautrein. Die vakbond verwerp die salarisverhoging van 4,2-persent wat Bombela Operating Company, wat die Gautrein bestuur, aanbied. Numsa se nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle eis sewe-persent vir almal, asook ʼn verhoging in behuising- en vervoertoelaes:
Numsa wil by Gautrein staak oor lone [KLANK]
ENG MajolaOnWages