# Die metaalwerkersvakbond Numsa veroordeel die VSA en Israel ten sterkste oor hulle rol in die onlangse militêre aanvalle op Iran. Die vakbond sê onlangse bombardement deur Amerika op Iran se kernaanlegte is deur Israel se ongevraagde aanvalle ontketen, wat deur die VSA met wapens en militêre tegnologie ondersteun is. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, vra sanksies teen Israel en verwerp Amerika se rol as vredemaker: