Skip to content

NUMSA veroordeel Macsteel se eensydige skeidingspakketaanbod [KLANK]

# Die metaalwerkersvakbond NUMSA het Macsteel veroordeel vir die aanbied van vrywillige skeidingspakkette buite die formele konsultasieproses. Vakbondwoordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die stap ondermyn arbeidswette en buit werkers se finansiële kwesbaarheid uit. NUMSA het lede aangespoor om nie die ononderhandelde, onvoldoende aanbiedinge te aanvaar nie. Sy het bevestig dat Numsa vandag alternatiewe voorstelle aanbied:

ENG-Hlubi-MajolaOnMacsteel