# Die metaalwerkersvakbond, Numsa, se lede by Lesedi Aluminium/Big Cookware in Thaba Nchu in die Vrystaat, het vir ʼn onbepaalde tyd begin staak. Dit volg na ʼn dooiepunt met die werkgewer oor organisatoriese regte in die werksplek. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die basiese eis is dat Lesedi Aluminium die vakbond erken en organisatoriese regte gee om werkers in die maatskappy te verdedig:
Numsa staak oor organisatoriese regte by Lesedi Aluminium in die Vrystaat [KLANK]
ENG MajolaOnLesedistrike