# Die Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika het ‘n tweejaar, bo-inflasie loonverhogingsooreenkoms met die Glasbedryf-werkgewersvereniging gesluit. Die ooreenkoms dek al 13-duisend werkers in die sektor. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê as deel van die ooreenkoms sal die Nasionale Bedingingsraad vir die Chemikalieëbedryf ‘n werkloosheidsondersteuningsfonds skep om werkers te help wat hulle werk ingevolge Artikel 189 prosesse verloor het:
Numsa sluit bo-inflasie loonooreenkoms met die glassektor [KLANK]
ENG MajolaonGlassincrease