# Numsa sê hy neem met kommer kennis van mediaberigte dat Nissan planne het om van sy aanlegte, insluitend die in Suid-Afrika, te sluit as deel van ‘n kostebesparingsplan. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle het geen formele kommunikasie of bevestiging ontvang nie en die inligting is slegs op mediaberigte gebaseer. Sy sê indien hierdie berigte waar is, word minstens 20-duisend werksgeleenthede bedreig:
NUMSA reageer op Nissan se plan om dalk aanlegte wêreldwyd te sluit [KLANK]
ENG PhakamileonNissan