Skip to content

NUMSA maak alarm oor SA Steel Mills se voortslepende sakeredding [KLANK]

# Die vakbond NUMSA het sy frustrasie uitgespreek oor die voortslepende sakereddingsproses by SA Steel Mills en waarsku die toekoms van meer as 700 werkers is op die spel. ‘n Woordvoerder van NUMSA, Phakamile Hlubi-Majola, sê werkers staar finansiële ondergang in die gesig terwyl potensiële kopers oorweeg word. Sy versoek dat die Nywerheidsontwikkelingskorporasie die beskerming van werkersposte vooropstel en werkerswelstand in gedagte hou wanneer die vergadering met die NOK op 1 September plaasvind:

ENG-Hlubi-MajolaOnSASteelMill