Skip to content

Ntsebeza steun WVK-ondersoek en vra vir fokus op politieke inmenging [KLANK]

# ‘n Voormalige regspraktisyn van die Waarheids- en Versoeningskommissie, Dumisa Ntsebeza, het president Cyril Ramaphosa se plan verwelkom om ‘n kommissie op die been te bring wat ondersoek sal instel na vertragings met apartheid-era vervolgings. Dit volg op ‘n regsgeding deur 25 families wat beweer die staat het die NVG se werk van 2003 tot 2017 gedwarsboom. Hy het aan SABC News gesê die ondersoek is ‘n belangrike stap in die rigting van wat hy beskryf as lang verwagte geregtigheid vir slagoffers van menseregteskendings:

ENG-NtsebezaOnTRC